Johannesburg smag na leierskap

Die DA in Johannesburg sê inwoners smag na daadwerklike leierskap in die stad ná die skrikwekkende onstuimigheid in die raad verlede jaar. Johannesburg het verlede jaar drie burgemeesters en twee Speakers gehad en onder meer twee rampe beleef. Neuren Pietersen van die DA sê die raad sal vanjaar eerste aandag moet skenk aan sy beleidspunte wat dienslewering voorop stel, vertroue aanwakker en beleggings bevorder: