Job kyk na erwe in die hoofstad

Die Burgemeester van Windhoek Job Amupanda sal vandag inspeksie doen om die vordering van die diens van erwe in Uitbreiding 4 in Goreangab te evalueer. Die projek is reeds ‘n geruime tyd aan die gang. Die Woordvoerder van Stad Windhoek Lydia Amutenya het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…