Jeurgen Hect van die IPC môre as Stad Windhoek se raadslid ingewy

Jeurgen Hecht van die Independent Patriots for Change sal môreoggend om nege-uur as raadslid van Stad Windhoek se munisipale raad ingewy word. Hecht sal die voormalige raadslid,  Fillemon Hambuda, vervang wat in Augustus deur sy party onttrek is.