Jeugliga maak fout – PDM

Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die Swapo-jeugliga dat homoseksualiteit demonies en satanies is. Die Sekretaris-Generaal van die liga, Ephraim Nekongo het gesê die beywering vir die wettiging daarvan is kommerwekkend. Die PDM-party spreek die regte van die LGBTQ-gemeenskap in sy manifes aan en die Sekretaris-Generaal Manuel Ngaringombe sê Nekongo het ‘n fout begaan met sy aanmerkings.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *