Janet moet waai – MK-party

Die MK-party sê hy beplan om Vrydag na die Verkiesingskommissie se kantore in Centurion op te ruk. Die OVK het hom verlede week tot die Konstitusionele Hof gewend in ‘n poging om die voormalige president Jacob Zuma van die party se parlementêre kandidaatslys af te kry. ‘n MK-woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê hulle wil hê die OVK se kommissaris, Janet Love, moet verwyder word, weens beweerde vooroordeel en wanoptrede: