Jada wil vrede tussen Will en Chris hê
Jada Pinkett Smith, die vrou van Will Smith, het op haar familie-uitsending, Red Table Talk, uiteindelik haar stilte oor die afgelope Oscars, waar haar man die komediant, Chris Rock geklap het, gebreek. Rock het ‘n aanmerking oor Pinkett Smith se kaalgeskeerde kop gemaak. Sy lei aan haarverlies. Volgens Pinkett Smith, mense eerder saamstaan. Sy sê sy hoop haar man en Chris Rock kan vrede maak.