Ivermektien moet aanbeveel word vir Covid – AfriForum

AfriForum in die buurland, en die groep dokters, I can make a difference, sê daar is bewyse dat Ivermektien ‘n belangrike bydrae lewer om Covid-19-verwante sterftes te verminder. Daarom is dit oneties en onverantwoordelik om nie die middel se gebruik aan te moedig om die uitwerking van die virus te bekamp nie. Die groep het ‘n brief in hierdie verband aan verskeie gesondheidsowerhede gestuur, insluitend die ministeriële raadgewende Covid-19-komitee en die Departement van Gesondheid. AfriForum se Hoof van Navorsing, Barend Uys, sê die regering moet nou optree:

Ivermektien word nie vir die behandeling van Covid-19 in Namibië toegelaat nie.