Is Frankryk ‘n politieke vennoot van Suider-Afrika?

Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het vroeër vanjaar samesprekings met die Franse President Emmanuel Macron gehad oor die situasie in Mosambiek. Macron het voorgestel dat Frankryk bereid is om aan die maritieme operasies deel te neem, maar andersins dit aan die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en ander streeksmoondhede oor te laat. Met hierdie soort bereidwilligheid om deur Frankryk bygestaan te word, het ons dalk ‘n Franse politieke vennoot in die SAOG? Suid-Afrikaanse politieke ontleder, dr. Charles Sinkala, gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.