Is die einde van vryheidsbeweging in magsposisies in sig?

Afrika se leidende vryheidsbewegings kry die wind van voor, veral in Suider-Afrika. In Suid-Afrika is daar die binnegevegte in die ANC. In Namibië kan dieselfde van die Swapo Party gesê word met beweringe van verdeling en korrupsie. Is hierdie dalk tekens van die tye vir die einde vryheidsbewegings om steeds te regeer? Namibiese Opposisieleier van die PDM, McHenry Venaani, gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.