IPPR plaas Fishrot onder die loep

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing stel môre ‘n navorsingstuk bekend oor die Fishrot-skandaal bekend. Die stuk, After Fishrot: The urgent need for transparency and accountability, spreek die stilte drie jaar na die skandaal aan die lig gekom het, aan. Graham Hopwood, direkteur van die instituut, sê korrupsie floreer sonder deursigtigheid.