IPC vergader vanmiddag oor Whk-raadslede

Die Independent Patriots for Change hou vanmiddag ‘n dringende koalisievergadering om optrede wat die beperking van die IPC-raadslede tot gevolg het, uit te klaar. Inligting oor waar dit sal plaasvind, is nog nie bevestig nie. Imms Nashinge, die woordvoerder van die party.