IPC sê waarom hulle nou al met hul verkiesingsveldtog vir 2024 begin

Die Independent Patriots for Change het op Onafhanklikheidsdag sy 2024 verkiesingsveldtog amptelik by die Goreangab-sokkerveld in die hoofstad van stapel gestuur. Kosmos 94.1 Nuus het aan die nasionale sekretaris-generaal van die party, Christine Aochamus, gevra waarom hulle gekies het om die veldtog op Onafhanklikheidsdag van stapel te stuur. Sy het só geantwoord:

Op die vraag of dit nie ‘n bietjie te vroeg is vir 2024 se veldtog nie, verduidelik sy die party se strategie.