IPC sê dis Job se skuld…

Raadslede by Stad Windhoek het uitgevaar teenoor die Independent Patriots for Change-party. Hulle sê die party hou nie by die bepalings van die koalisie-ooreenkoms nie en ook dat die partyleier, Panduleni Itula, agter hulle rûe onderhandel met die Landless People’s Movement. Maar volgens Brian Black, is die burgemeester Job Amupanda die een wat die probleme veroorsaak.