Integriteit van die SA-regbank onder die loep

Hoofregter Raymond Zondo sê die institusionele onafhanklikheid van die regbank moet bespoedig word. Hy het by die derde en laaste dag van die  Regterskonferensie gepraat waar gefokus is op die onafhanklikheid van die regbank en die verbetering van hofprosesse. Zondo sê die regbank het ʼn komitee aangestel om die formaat te ondersoek wat ʼn onafhanklike regbank in die Suid-Afrikaanse konteks kan aanneem. Hy sê hulle is gereed om die kwessie verder met die regering te bespreek: