Ingenieurs in Oregon, VSA lei hond-robot op om op die Maan te loop

’n Multidissiplinêre span het ’n twee-jaar toelaag van US$2 miljoen gekry om Nasa te help om voor te berei om op die Maan se oppervlak te beweeg, met die doel om dit te bestudeer. Die LASSIE (Legged Outonome Surface Science in Analog Environments)-projek het ‘n span professionele persone van Nasa, die Texas A&M University, die Georgia Institute of Technology, die Oregon State University, Temple University en die Universiteit van Pennsylvania saamgestel.

Video verskaf: Reuters