Infrastruktuurplan is vir alle Amerikaners

Die Tweeparty Infrastruktuurooreenkoms sal miljarde Amerikaanse dollar in verskeie projekte regoor die VSA belê. President Joe Biden het die ooreenkoms opgetrek met die spesifieke doel om werk te skep. Hy sê die plan is ‘n plan vir almal in die land…