Inflasie daal in Augustus, steeds hoër as verlede jaar

Inflasie in Augustus het afgeneem na 3,4 persent teenoor 4 persent wat in Julie aangeteken is. In Augustus verlede jaar het dit op 2,4 persent gestaan. Simonis Storm sê die koste van voedsel en vervoer het gedaal. Theo Klein van die makelaarsfirma het meer inligting…