Inentings teen longsiekte ‘onder beheer’July 12, 2022

Die Namibiese landbouministerie sê hy vorder met inentings teen longsiete wat in die Ohangwena-streek uitgebreek het. Die siekte is hoogs aansteeklik en versoorsaak vrektes in 50 persent van kudde wat dit opgedoen het. Volgens dr. Albertina Shilongo, die hoof veeartsenybeampte in die ministerie, is dinge onder beheer.