Inentings teen Covid-19 gaan voort in weerwil van druk op voorraadc

Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar druk op die beskikbare voorraad van AstraZeneca en Sinopharm entstof teen Covid-19 in die land ervaar word asgevolg van ‘n vertraging met die aflewering van nuwe voorraad.Inentings sal steeds volgens die ministerie voortgaan. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê intussen kwesbare mense vir Covid-19 , soos bejaardes , sal dalk jaarliks ‘n opvolginenting moet kry om hulle teen nuwe variante te beskerm. Die res van gemeenskappe sal volgens die WGO dalk net elke tweede jaar ingespuit moet word.Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar druk op die beskikbare voorraad van AstraZeneca en Sinopharm entstof teen Covid-19 in die land ervaar word asgevolg van ‘n vertraging met die aflewering van nuwe voorraad.Inentings sal steeds volgens die ministerie voortgaan. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê intussen kwesbare mense vir Covid-19 , soos bejaardes , sal dalk jaarliks ‘n opvolginenting moet kry om hulle teen nuwe variante te beskerm. Die res van gemeenskappe sal volgens die WGO dalk net elke tweede jaar ingespuit moet word.