Indiese krieketspelers ontvang Covid-inentings

Indiese krieketspelers het op die vooraand van hul toer na Engeland aanstaande maand, hul eerste dosis van Covid-inentings gekry. Indië is tans die land waar die meeste sterfgevalle per dag aangemeld word.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *