Indië: inenting is al wat sal help

Amerika se voorste kenner op die gebied van aansteeklike siektes, dr Anthony Fauci, sê inenting is die enigste langtermyn oplossing vir die huidige Covid-19-krisis in Indië. Die land ondervind ‘n ongekende tweede vlaag, met 22,3 miljoen siektes en 246 000 sterftes. Fauci sê Indië ondervind ‘n onmiddellike probleem met hospitaalbeddens, suurstof, persoonlike beskermings-toerusting en ander voorraad: