Immigrante kan voordeel trek uit hoër uurlone in VK

JP Breytenbach direkteur van Breytenbachs International in Londen, het inligting met Kosmos 94.1 Nuus gedeel oor die verhoging van diei uurlikse tarief in Brittanje wat ook Namibiese en Suid-Afrikaanse immigrante in die land sal bevoordeel. Hy sê verder hierdie ontwikkeling word gedoen om die Britse ekonomie te stimuleer en dit sal voordelig wees vir die immigrante.