IMF voorspel power groei vir Afrika volgende jaar

Die Internasionale Monetêre Fonds sê 2022 se ekonomiese groei vir Afrika suid van die Sahara sal 3,6 persent wees. Sy mid-Oktober-verslag toon ook Afrika het ‘n verwagte groei van 2,1 persent vir vanjaar en sal na verwagting volgende jaar teen ‘n baie stadiger pas van 1,1 persent groei. Die adjunkdirekteur van die fonds in Afrika, Catherine Pattillo, doen ‘n beroep op regerings om die styging in inflasie die hoof te bied ten einde die armes te beskerm: