Ierland teken lopie-rekord aan in Australië

Ierland het vanoggend Skotland met 6 paaltjies kaf gedraf in hul T20-Wêreldbeker wedstryd. Dinge het teen rustyd nie goed gelyk nie maar hulle het sake beredder en ook die hoogste getal lopies ooit in ‘n internasionale wedstryd aangeteken. Die speler van die wedstryd, die Ier Curtis Campher het met die media gepraat.