IDF verdedig Libanon aanval, sê burgerlikes 2 ure gegee om te vlugSeptember 24, 2024

Daar word skerp kritiek uitgespreek uit verskeie oorde na die aanvalle deur Israel op Libanon waar amper 500 mense dood is en meer as 1 200 beseer is. Die Israeliese weermag gebruik dieselfde verskoning as wat hy in Gaza gebruik – dat Hezbollah agter burgerlikes skuil. Die weermag se woordvoerder Jonathan Cornicus sê ook dat burgerlikes twee ure se waarskuwing ontvang het om te gee pad.