IATA waarsku oor tarief-verhogingsOctober 5, 2021

Die Internasionale Lugvervoervereniging IATA sê dat enige verhoging in tariewe in die bedryf, wat lughawens se heffings insluit, enige herstel in die bedryf sal kniehalter. Voorleggings is volgens berigte reeds gemaak. Linden Birns, woordvoerder van IATA ….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *