Huurmark sal nie binnekort verbeter nie

Ekonome is van mening dat die plaaslike Residensiële Huurindeks nie binnekort sal verbeter nie. Die indeks het teen –2,1 persent in 2020 gegroei, teenoor –0,8 persent in 2019. Luidens die indeks is daar tans ‘n ooraanbod van eiendomme te huur en dus het huurders tans die hef in die hand. Die lae rentekoers het ook daarnatoe gelei dat meer mense eiendom gekoop het. Frans Uusiku, FNB se Marknavorsingsbestuurder…