Huurbeheerrade moet eenvoudig hul werk doen – AR

Die Affirmative Respositioning-beweging sê die huurbeheerrade wat deur die handelsministerie daargestel is moet hul werk doen. Dit volg na klagtes dat die Huur-ordinans van 1977 nie gevolg word nie. Luidens die dokument, wat vervang moet word met wetgewing wat reeds drie jaar wag om ter tafel gelê te word, mag ‘n deposito net 50 persent van die huurbedrag beslaan. Die beweging het die regering destyds hof toe gevat en die saak is laat vaar omdat die rade aangestel is. Simon Amunime, woordvoerder van die beweging, het die jongste…