Hulp nodig by veldbrand op Kupferbergpad

‘n Groot veldbrand woed weer op die Kupferbergpad in die Khomas-Hochland wes van Windhoek en hulp word van die publiek gevra. Sterk winde dryf die vlamme aan. Namibian Marshal Ranger Sean Naude verskaf die aanwysings.