Hulp nodig by veldbrand oos van Windhoek

‘n Veldbrand woed by Duetsch Krone of Kibble aan die ooste van Windhoek. Hulp is dringend nodig om die veldbrand te blus op die D1502-pad naby die Internasionale Lughawe Hosea Kutako en Seeis. Marshal Ranger Sean Naude gesels met Kosmos 94.1 Nuus.