Huismark herstel verder, maar kommer oor Omikron-impak

FNB se Huisprysindeks toon dat plaaslike huispryse stadig besig is om te herstel. Volgens die bank se indeks is groei van amper 11 persent in September vanjaar aangeteken, 2 persent hoër in September 2020 gemeet. Frans Uusiku, die bank se bestuurder van marknavorsing sê terwyl daar wel tekens is vir verbeterde verkope, kan die nuwe Omikron-variant die groei in die wiele ry.