Houtskoolvereniging reageer op Schlettwein se mopane-klagtes

Reaksie word ontvang op ‘n sosiale media plasing deur landbouminister Calle Schlettwein. Hy het foto’s van ou mopanebome geplaas wat volgens hom gekap word vir die houtskool bedryf. Hy sê dit is hartverskeurend maar ook teenstrydig met die bousbouwetgewing. Kosmos 94.1 Nuus het met Michael Degé, die hoof van die plaaslike houtskoolvereniging gepraat.

Hy sê dit is nie net mopanebome wat onwettig gekap word nie.