Hou op kommer oor Oekraïne, daar’s 20 miljoen Afghaanse vroue

Die sekretaris-generaal van die Noorweegse Vlugtelingsraad, Jan Egeland sê as Westerse diplomate aaneen hul fokus op Oekraïnse vlugtelinge plaas, laat die wêreld 20 miljoen vroue van Afghanistan in die steek.