Hoof van Namibiese Korrektiewe Dienste vaar uit oor sodomie

Die kommissaris-generaal van die Namibiese Korrektiewe Dienste, Raphael Hamunyela, is gekant teen die skrap van die sodomiewet. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê korrektiewe dienste is nie in isolasie nie, maar ‘n gemeenskap wat deel is van die Namibiese samelewing. Hy meen gevangenes dieselfde goeie morele en Christelike waardes soos die Namibiese samelewing hê. Hamunyela sê hy het die kwessie met die gevangenes bespreek en hulle deel dieselfde standpunt. Hy verduidelik: