Holomisa sê een sambreelligaam moet gestig word om ANC te oorwin

Die leier van die UDM in die buurland, Bantu Holomisa, het ‘n beroep gedoen vir die stigting van ‘n sambreelliggaam wat alle opposisiepartye in Suid-Afrika insluit. Hy het die voorstel gemaak tydens die party se nasionale algemene raadsvergadering. Holomisa sê die liggaam moet by die Onafhanklike Verkiesingskommissie geregistreer wees om aan die verkiesing te kan deelneem: