Hoekom wipplank olieprys – Russiese olie is steeds in die mark…
Rusland het die afgelope weke olieversendings na sleutelkliënte verhoog. Olie-uitvoere vanaf Russiese hawens op pad na lidlande van die Europese Unie, wat histories die grootste kopers van Russiese ruolie was, het tot dusver gestyg tot gemiddeld 1,6 miljoen vate per dag in April teenoor 1,3 miljoen vat per dag in Maart. Dawie Klopper, ‘n beleggingsekonoom in Suid-Afrika, verduidelik die redes waarom die olieprys wankelrig is terwyl daar nog Russiese olie op die mark verhandel word.