Hoekom moet gay mense trou, vra Henk Mudge

Die president van die Republikeinse Party, Henk Mudge, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor sy aanmerkings oor homoseksualiteit en die wettiging van selfdegeslaghuwelike in Namibië uitgespreek. Hy sê sonder oordeel of veroordeling is die Bybel duidelik wanneer dit kom by onder meer homoseksualiteit. Dit stel dit duidelik dat dit nie net as ‘n sonde teen God se wil beskou word nie, maar is ‘n gruwel in sy oë. Hy sê dat dit in beginsel onaanvaarbaar is vir die meerderheid Namibiërs. Mudge het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…