Hoachanas-brand uiteindelik geblus

Die brand wat naby Hoachanas, noordoos van Kalkrand in die Hardap-streek, groot verwoesting gesaai het, vroeër geblus, en weer opgevlam het, is uiteindelik finaal geblus. Piet van Vuuren, ‘n boer in daardie omgewing, bedank almal wat hulp verleen het.