Hittegolf in Kanada ‘kook’ mossels, seesterre

‘n Marienebioloog het duisende mossels, seesterre en gapermossels op ‘n strand in Vancouver in Kanada gevind wat gekook is weens die hittegolf wat die weste van Noord-Amerika getref het. Chris Harley beraam een miljard is dood.