Heuningbye is die antwoord vir olifant-konflik

Navorsing deur ‘n jong Tanzaniër, Moses Ryakitimbo, toon dat heuningbye ‘n rol kan speel om konflik met olifante te beperk. Ryakitimbo het toeste uitgevoer by ‘n nedersetting van 1 500 kleinskaalse boere naby Arusha in die land. Yanna Smith het die storie…