Het Namibiërs van die Covid-pandemie vergeet?October 29, 2021

Alhoewel die Covid-maatreëls verslap is, het Namibiërs nie van die pandemie vergeet nie. Namibiërs hou aan om hande te was, te saniteer en maskers te dra. Die aandklokreël is verwyder en mense kan vrylik beweeg wanneer hulle wil. Dit is wat ‘n paar Namibiërs geantwoord het toe hulle gevra is of hulle van die pandemie vergeet het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *