Hernubare energie gaan nie beurtkrag beëindig – Mantashe

Die Suid-Afrikaanse minister van energie, Gwede Mantashe, sê al is dit belangrik om meer hernubare energie by die netwerk te voeg sal dit nie onmiddellik beurtkrag tot ‘n einde bring nie. Hy het vroeër vandag by die Windaba-konferensie in die Moederstad gepraat. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …