Herhaalde arbeidsoptrede in SA raak ekonomie

Die Suid-Afrikaanse arbeidsontleder, Tony Healy, het die negatiewe uitwerking beklemtoon wat arbeidsoptrede op die buurland se ekonomie het. Dit volg nadat die land die afgelope maande verskeie stakings weens salaris- en loongeskille beleef het waarby sleutelorganisasies soos Eskom, Putco, en nou Transnet, betrokke was. Healy sê die voortgesette geskille het gelei tot meer kragonderbrekings en vervoerprobleme, wat die lewensbestaan van talle burgerlikes ontwrig het: