Herdenk Erfenisweek so aan die kus

Die Wetenskaplike Vereniging van Swakopmund nooi die publiek uit om die Namibiese Erfenisweek 2021 te vier met die Swakopmund Museum en COSDEF kunssentrum. Die program bevat hierdie jaar opwindende opvoedkundige video’s en werkswinkels wat te doen het met mode en “die drade wat ons saambind”. Nadine Phiri kurator van die Swakopmund Museum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.