Hengari wens Geingobs sterkte toe
Die woordvoerder van die Namibiese Presidensie, dr. Alfredo Hengari, wens die Namibiese Presidentspaar sterkte toe nadat hulle gisteraand positief vir Covid-19 getoets. President Hage Geingob en Monica Geingos self-isoleer tuis en Hengari sê dit gaan goed met hulle.