Heerlike literêrefees begin vandag in hoofstad

Windhoek is die week die gasheer van nog ‘n opwindende literêre byeenkoms met die Narrating Namibia, Narrating Africa Literêrefees wat vandag begin en tot Vrydag duur. Dit word by die Namibiese Wetekenskapsgemeenskap aangebied. Feesmoderator en Doek! Literary Magazine se hoofredakteur, Rémy Ngamije gesels met Kosmos 94.1 Nuus.