Hardap sal eers einde Mei begin oes

Die Hardap-groenskema het nog nie begin oes nie. Die Voorsitter van die Hardap Produsente-vereniging, Dawie de Klerk sê boere sal begin oes sodra die tyd reg is. Verlede jaar het die Hardap-groenskema meer as 1 200 hektaar onder koringproduksie gehad. De Klerk …