Agrizzi en Van Tonder het saamgewerk

Die voormalige Bosasa konsultant in die buurland, Kevin Wakeford, het die maatskappy se bedryfshoof, Angelo Agrizzi, en die voormalige finansiële hoof, Andries van Tonder, daarvan beskuldig dat hulle betalings vergroot het om miljoene in kommissie te verdien. Die twee het glo saamgespan met diensverskaffers en ‘n beslote korporasie gebruik om dit te doen. Wakeford het voor die staatskapingskommissie getuig Agrizzi het ook bewerings van korrupsie teen hom vervals: