Handhaaf in die tye ‘n goeie kredietrekord

Die Nasionale Kredietreguleerder in die buurland doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om ‘n skoon kredietrekord te handhaaf. Dit volg te midde van berigte dat talle mense hulle na lenings en kredietkaarte wend om te oorleef terwyl lewenskoste steeds styg. ‘n Woordvoerder van die reguleerder, Lebogang Selibi, verduidelik hoekom dit belangrik is om ‘n gesonde kredietrekord te handhaaf: