Hairareb se nominasie is ongelooflik – regisseur

Die plaaslike rolprent Hairareb is genomineer as beste rolprent by die negende Sotambe Internasionale Rolprentfees in Zambië. Die hoofrolle in die rolprent, wat as van die beste plaaslike rolprente beskou word, is vertolk deur die ontslape veteraan-akteurr David Ndjavera en Hazel Hinda. Die regisseur Oshoveli Shipo sê dis ‘n ongelooflike gevoel.